Op Melkbos

Penguin Place 11 – ons plek van melk(-bos) en heuning met Tafelberg aan die suidekant, ‘n grou kolos, die atlantiese oseaan in sy wisselende stemminge  wydgestrek voor ons en gereeld saans die skilderagtigste sonsondergange.

HvD se Boeke

Deel dit: