Koerant 80
Koerant 80 is met Hennie se 80ste verjaardag in 2023 gepubliseer as geskenkboek.. Die titel weerkaats sy lewenslange passie vir koerante. Hy rou in die boek onder meer oor die sluiting van Volksblad as papierkoerant op 8 Augustus 2020 na 116 vrugbare jare.