Mayafudi

Mayafudi, die bosboek met 'n verskil, kry splinternuwe e- baadjie.

Volgens e-Boeke vir Afrika,is dit “plek-plek ‘n hartverskeurende storie
wat oud en jonk met nuwe oë na olifante sal laat kyk.”

Lees meer oor MayafudiLuister na die Elephant Song

Mayafudi

Die storie van Mayafudi, my “maaifoedie”-olifant”, is nou oral. Daardie bloubloedbul trap sy groot spore o.a. op Kindle en Kobo se e-pub-leser. Laai hom enige plek af – hy’s baie bekostigbaar in al die e-boek-formate. Om die uitgewer Marinda Ehlers aan te haal: “Niemand het meer ‘n verskoning om nie julle boeke te koop nie. Praat julle vriende aan!”

Oor “Spore” skryf Marinda: “Lieflike storie oor – ‘n olifantbul vol dinge.”

“Spore” word so bemark: Stropers, storms, brande, uitdunning, konfrontasie met mense – gelouter deur rampe, durf Mayafudi ‘n epiese swerftog aan op die voetspore van sy beroemde oupa, Mafunyane, berugte kwaai bul met die manjifieke tande. Rou herinneringe dryf die groot olifant tot uitbarsting Hy storm ‘n safarivoertuig.

As hy vir sy lewe moet vlug dryf sy oudag-herinneringe hom terug na sy kleindae-kontrei. Die lewensmoë olifant vind rus vir sy onstuimige hart langs die graf van sy kloeke moeder, Ukuthula. Hier in die oewerbos langs die Sabierivier wag ook ‘n heerlike ontdekking …

Meer oor die Elephant Song

Kandiah Kamalesvaran, beter bekend as Kamahl, het ‘n ster geword met sy lied “The Elephant Song” in ‘n TV-dokumentêr oor die World Wildlife Fund.

Die lied is gekomponeer deur die Hollandse komponis Hans van Hemert met die teks van Gregor Frenkel Frank. Dit was in die 70’s vyf weke die nommer 1 in die Hollandse top 40.

The Elephant Song – Kamahl

Tell me said the elephant
Tell me brothers if you can
Why all the world is full of creatures
Yet we grow in fear of man
Tell me said the elephant
Tell me why this has to be
We have to run from man and hunter
Never safe and never free

refrain:

-People kill without regret
Although they fly by jumbo-jet
Let the word all may remember
Let the children not forget.

Gentle is the elephant
Pulling loads and everything
We love to hear the children laughing
When we,re in the circus-ring
Happy was the elephant
Happy was his jungle life
And then they came, the cruel hunters
With their rifle and their knives

refrain:…

Listen, please listen, said the elephant
If we want the world we know, to stay alive
Then man and beast, we must work together
And together we will survive

Listen said the elephant
It is conservation time
So take the warning when we trumpet
For the future of mankind

refrain..

Deel dit: