Wag-‘n-bietjie
Wag-‘n –biejie word in Augustus/September deur Naledi gepubliseer. Lesers word belowe: Iemand wat die boek gelees het, gaan meer weet van talryke onderwerpe: tergende moordraaisels, koerante, die parlement en karakters van die 80’s, asook die bos waarvoor die skrywer hartstogtelik lief is.