Los gerus u voetspore in ons Gasteboek.

Los gerus u voetspore in ons Gasteboek

 
 
 
 
 
 
 
U E-pos adres sal nie op die webwerf verskyn nie.
37 entries.
Anneke Anneke wrote on May 23, 2016 at 11:19 am
Halo Oom Hennie My nou vrek gelag vir die Ontboeseming. Ek was self n nooi Hoogenboezem en daars altoos maar n gespot oor die van. Groete Anneke
Please wait...
Robbie Robbie wrote on May 23, 2016 at 11:00 am
Ons het 13 jaar in Skukuza gewoon en u baie daar gesien in die kerk.[Groot vriende van Oom Dawie hulle]Ek kan nie glo dat ek nie een van u boeke het nie.Waar kan ek getekende boeke kry. Baie Liefde en Vrede Robbie Green.
Please wait...
Fanie Fanie wrote on May 23, 2016 at 11:00 am
Hennie, baie dankie vir al die kos- bare kleinode wat jy opgeteken het en dat jy ons almal toelaat om jou en jou familie se binneruim te betree.
Please wait...
Hetta Hetta wrote on May 23, 2016 at 10:59 am
Wat n aangename kuierplek is hierdie nie! Welgedaan. Ek het lekker gelees en geblaai!!
Please wait...
Kobus Kobus wrote on May 23, 2016 at 10:59 am
Baie dankie vir die lekker kuier op jou webwerf. En die kerkboek het o herinnerings teruggebring van die tyd toe ek nog nader aan die kerk gestaan het - ek bedoel, die binnekringe en -gevegte. Dit is goed dat dit gedokumenteer word.
Please wait...
Dirk Dirk wrote on May 23, 2016 at 10:58 am
Baie dankie vir die my boodskap oor my oupa Fickie. Waardeer dit baie!
Please wait...
Pierre Pierre wrote on May 23, 2016 at 10:16 am
Ek het die fotos geniet en aan baie dinge gedink. Ons het darem goeie tye beleef.
Please wait...
Esme Esme wrote on May 23, 2016 at 10:01 am
Baiedankie vir jou lieflike stories - die een oor Buffelsbaai het my byna laat huil.
Please wait...
Elsie Elsie wrote on May 23, 2016 at 10:00 am
Ek is in Babanango gedoop - my pa was die stasiebevelvoerder by sa polisie en my ma het in die sentrale gewerk - het julle nog fotos
Please wait...
Hettie Hettie wrote on May 23, 2016 at 9:59 am
More, hoop dit weer en week het julle goed hanteer. Ek het die voorreg gehad om weer n draai in julle wonderlike paradys SABIE PARK te maak, Rooibos 103, my vriendin se plek, en wat n wonderlike tyd was dit nie. Ek kan sien hoekom julle so heilig is op ju
Please wait...
Hettie Hettie wrote on May 23, 2016 at 9:59 am
More Hennie, wil net vir jou en jou familie n voorspoedige 2010 en hoop dat die kuiers in julle geliefde Sabie Park vele opwinding sal inhou die jaar.
Please wait...
Frans Frans wrote on May 23, 2016 at 9:58 am
Pragtig. Sal gereeld kom kuier
Please wait...
Sarel Sarel wrote on May 23, 2016 at 9:57 am
Weer hier kom loer. Baie lesenswaardig. Die mense wat dalk nog jou biografie wil skryf, sal n maklike taak hĂȘ.
Please wait...
Philip Philip wrote on May 23, 2016 at 9:53 am
Hoop dit gaan goed, het laas opdieou blog gelees, nou weer gevind, iemand het my genooi. Ek is nou weer in Saudi Arabie, op die weskus teen die Rooi See. Lekker omjou weer te kan sien. Mooi loop,Philip.
Please wait...
Elza Elza wrote on May 23, 2016 at 9:52 am
Ek het so lekker gekuier hier. dankie vir n pragplek om te ontspan
Please wait...
Alwyn du Plessis Alwyn du Plessis wrote on May 23, 2016 at 9:51 am
Dankie dat ek as oud Nasperser ook in die blad kon deel.
Please wait...
Lillian Lillian wrote on May 23, 2015 at 9:46 am
Hallo, ons boer op Franschhoek en ek het al gelees van julle bosplekkie in Sabiepark. Is dit nog veilig daar- baie inbrake?- kan n mens nog rustig daar kuier? Sal die raad waardeer!Groete Lillian
Please wait...
Deel dit: