Los gerus u voetspore in ons Gasteboek.
Baie dankie vir die lekker kuier op jou webwerf. En die kerkboek het o herinnerings teruggebring van die tyd toe ek nog nader aan die kerk gestaan het - ek bedoel, die binnekringe en -gevegte. Dit is goed dat dit gedokumenteer word.