Los gerus u voetspore in ons Gasteboek.

Los gerus u voetspore in ons Gasteboek

 
 
 
 
 
 
 
U E-pos adres sal nie op die webwerf verskyn nie.
Lisel Krige Lisel Krige from Betty's Bay wrote on August 7, 2020 at 10:35 pm
Hoe besonders dat jou skakel na jou Volksbladgroet "Laat Heer U seën steeds op hom daal" my vandag na hierdie aanskoulike webblad / blog lei. Eenmaal 'n joernalis, altyd 'n joernalis: soos in al jou ander vorme van skryfwerk is hier ook 'n skatkis van geskiedenis, staaltjies, persoonlike belewenisse, ens., wat 'n ryke nalatenskap sal wees.
Admin Reply by: Hennie van Deventer
Dankie vir pragtige inskrywing.
Please wait...
Deel dit: