Los gerus u voetspore in ons Gasteboek.

Los gerus u voetspore in ons Gasteboek

 
 
 
 
 
 
 
U E-pos adres sal nie op die webwerf verskyn nie.
Louisa de Villiers Louisa de Villiers wrote on March 25, 2018 at 9:06 pm
Hello Oom Hennie, Oom sal my pa, Carel Leonhardt goed onthou. Ek het vanaand na ou fotos van Buffelsbaai op die internet gesoek en kom met die soektog op die blog af wat Oom geskryf met na "Kop bo Water" se eienaar se dood. Dit het sovee heimwee gebring om die stuk te lees, baie dankie daarvoor. Dalk weet Oom, maar ek en my man het 15 jaar gelede 'n huis op Buffels gekoop, ons woon nou in George en is so bevooreg om gereeld op Buffels te kom. Baie groete, Louisa
Please wait...
Deel dit: