Los gerus u voetspore in ons Gasteboek.
Dit was n groot plesier en groter eer om vir Oom Hennie van Deventer van Melkbos te help om sy webtuiste oor te skuif na n WordPress formaat en sodoende n klein aandeel kon he om 'n stukkie van ons Afrikaanse Erfenis te bewaar.
Elke skrywe het ons diep geraak, soms laat skater van die lag en die lang nagte se werk ligter gemaak.
Ons sien uit om elke dag te kom loer hoe oom vorder met nuwe inskrywings.