Los gerus u voetspore in ons Gasteboek.
Hennie dit is n plesier om deur jou stories te blaai en veral die van Sabie Park, Ek verlang terug en dit slegs 5 dae nadat ek terug is in Gauteng,gelukkig nog net 3 weke, hoop om jou daar te sien, groete Paul en Charmaine de Beer Erf 212