Los gerus u voetspore in ons Gasteboek.
Hallo oom Hennie en Tannie Tokkie! Het toevallig hierdie blog gesien en toe verlang ek sommer terug na my lekker musieklesse in Kmdt.Senekalstr. en die goeie ou dae! Pas julleself mooi op en bàie liefde! Sonja (Bonthuys)🥰