Vies, verydel, verlee … Jan 7, 2009 Hier is hy in sy boom – die kalant wat in Sabiepark soveel beroering veroorsaak het deur sy prooi by ‘n huis se stoepstrappies op te sleep. Die volledige storie is in die blog hieronder. Die foto is verskaf deur Cheryl Sterk van Sabiepark. (HvD) Deel dit: Submit a Comment Cancel replyYou must be logged in to post a comment. This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.