SEEREUS SE LAASTE OOMBLIKKE Oct 7, 2010 Middag uit Melkbos Die moordwalvis (orca) se laaste oomblikke gistermiddag op Melkbosstrand – ironies genoeg nie ver van die gewilde seekosrestaurant Orca af nie! Die foto is verskaf deur die Nasionale Seereddingsinstituut. Sien vorige blog. (HvD) Deel dit: Submit a Comment Cancel replyYou must be logged in to post a comment. This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.