Ek lees vanmiddag weer op die internet ‘n Sapaverslag raak van my persoonlike voorlegging aan die Waarheids- en Versoeningskommissie tien jaar gelede.

Niks in daardie voorlegging is melodrama of ter wille van sensasie of gewoon onwaar nie.

Dit is hoekom ek so driftig raak as kabouters wat niks van daardie tyd weet of wil weet nie hulle teen die redakteursgeslag van die jare 80 wip.

Hier is die skakel na daardie Sapaverslag:

http://www.doj.gov.za/trc/media/1997/9707/s970703a.htm

Wederom

HvD

Deel dit: