Die son sak oor die ou jaar…

Ons Nuwejaarswens vir al ons vriende is tyd: tyd vir God, tyd vir geliefdes en vriende, tyd vir liefde, vir lag en vir lewe. Tyd is so kosbaar. Laat ons leuse vir 2008 wees: Carpe diem – pluk die dag. Geniet elke oomblik van die tyd wat ons in genade ontvang – voluit, dankbaar, met vreugde en entoesiasme.

Mag die nuwe jaar vele mooi dinge op jul pad bring.

HENNIE EN TOKKIE VAN DEVENTER

Deel dit: