More uit Melkbos
Die son gaan onder op die jaar 2009. Met hierdie foto van ‘n tipiese Melkbosse sonsondergang wens die Van Deventers almal wat hier inloer, net die beste toe oor die feestyd: mag die vrede van Christus u hierdie Kersfees spesiaal koester, en die nuwe jaar gesondheid, geluk en voorspoed in groot maat bring.
Ons verkas Saterdag na Sabiepark, en gesels van daar af verder.
Hennie en Tokkie van Deventer
