Corona – 1966
(Wittebroodskar)
Wen-Valiant Charger – 1974
(UV)
Colt (Tokkie se 1ste) – 1971
(toe al met ‘n TRG-plaat)
Tweede Merc (230)
Bloemfontein – 1988
Corona Merk II ’72 (VSA) – 1976/77
1ste groot sneeu)
Dodge en eerste Renault 5 – 1977
Audi 100 – 1977
(eerste ampsmotor)
Audi 200 en silwer Renault 5 – 1980/1981
My eerste Merc. (230E)
Bloemfontein – 1983
OB 77723, OB 7724, OB 7725
Opel, Renault, Merc
Tokkie se swart C180 – 1994
My rooi 230E Sportline – 1992
Honda CR-V – 1999
(eerste aftreekar)
Tokkie se nuwe C180 – 2002
(eers die “goue”, toe die witte. Dis ‘n lang storie!)
Die Bosbus
Volkswagen Mikrobus 2,3 – 1977-model
Die ou en die nuwe
Die twee CR-V’s
Die nuwe CR-V – 2007
In die Karoopark
Tokkie se nuwe rooie, Feb 2008 – C180 K (Avantgarde)
Bo kry sy haar
eerste loer in. Onder ry
sy uit Mercedes se
“Taj Mahal” in Century
City.
Op 15 Januarie 2013 het ‘n wit BMW X1 die Honda vervang
My eerste BMW in my lewe. Hier ry ons rond in die Slanghoekvallei by Rawsonville.