JacobenThomas1-001

JacobenThomas-001

More uit Melkbos

Kan dit amper nie glo nie – die klein, premature tweelinkie Jacob (met die bril) en Thomas (met die haasbekkie) Claassens vier Saterdag hul tiende verjaardag – twee yslike seuns wat op vele terreine uitblink, en Oupa se hart veral verbly met hul brandende liefde vir Sabiepark en die natuur. (hvd)

Deel dit: