* Alet kom uit haar dop – die vuur en avontuur van laat liefde uit die rubriek Blaaskans in Huisgenoot van 4 Desember

* Sop met skop en sosaties au natural – suspisieuse spyskaarte uit die humorboekie Oos, Wes- Reismoles (uit druk)

* Afskeepkos – die storie oor ‘n “verpoepte” etetjie nadat die bul ‘n stiergeveg gewen het

* Dankie, Max, en tot siens – HvD se swanesang as deelnemer aan pers-polemieke

Hou net aan blaai

Deel dit: