Middag uit Melkbos

Vir korter of langer – net die tyd sal leer – gaan hierdie blog (webjoernaal) in reses.

Die hortjies gaan op o.m. oor ‘n besoek aan die Suid-Kaap, ‘n heupvervanging en ander aktwiteite op die program.

Ongelukkig kan ek nie raai wanneer HvD weer op sy pos sal wees nie. (HvD)

Deel dit: