SATANSKIND SE SOEN Oct 15, 2010 Nog ‘n versie oor een van die bos se vreeslike s’e: Sjoe-eina-hel, sy skeermes-soen, ‘n folter-vuur skuil in jou skoen; pas op die leed wat ta kan doen, daai satanskind – die skerpioen. (HvD) Deel dit: Submit a Comment Cancel replyYou must be logged in to post a comment. This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.