No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.

Vars Blogs

Van alles en nog wat.

‘VOORKLIMMERS’ IN DIE AB

‘VOORKLIMMERS’ IN DIE AB

Waar die Regering se onderhandelingspan oor ‘n nuwe bedeling in Kempton Park “maar dun” was, kon van die lede van die staatkundige komitee van die Afrikaner-Broederbond daar 'n verskil gemaak het. Die mening spreek ek  uit n my terugblikboek op die turbulente 80’s,...

LITNET-GESPREK OOR KRONIEK (II)

LITNET-GESPREK OOR KRONIEK (II)

Skrywersonderhoud: Hennie van Deventer oor Kroniek van ’n koerantman Naomi Meyer, Hennie van DeventerSkrywersonderhoude2020-06-29 0 0000000 Hennie van Deventer praat met Naomi Meyer oor Hennie se boek Kroniek van ’n koerantman wat in 1998 verskyn en nou as e-boek...

MAAR WAAR’S DIE SKEPE DAN?

MAAR WAAR’S DIE SKEPE DAN?

Vanoggend kom Weg hier aan saam met die oggendkoerant. Nie sleg afgegaan saam met die eerste koppie koffie nie. Wat wel sleg is, nou smag ek nog meer na "verre hawens".  En waar's die skepe? 

UIT DIE HAND VAN GROOT KROKODIL

UIT DIE HAND VAN GROOT KROKODIL

Een keer in my lewe het ek uit ‘n president se hand geëet. Nogal die hand van die “Groot Krokodil”, PW Botha.  Nie figuurlik uit sy hand nie maar letterlik. Wel net ‘n skyfie lemoen, maar darem. Dit was die dag toe’n  jagvoertuig, ‘n omgeboude V8  van die wellewende...

KIEKIE VAN PW EN MADIBA (PLUS KOBIE)

KIEKIE VAN PW EN MADIBA (PLUS KOBIE)

Op die ingewing van die oomblik, en met instemming van die twee hooffigure, het kapt. Ters Ehlers, knap gewese private sekretaris van Botha, met sommer ‘n doodgewone mik-n-druk-kamaratjie die enigste foto's geneem van die eerste ontmoeting tussen P.W. Botha en Nelson...

FAMILIERUSIE: DIE BINNESTORIE

FAMILIERUSIE: DIE BINNESTORIE

Min Afrikaners wat die turbulente jare 80’s meegemaak het, sal die intensiteit van daardie familierusie  in die aanloop van die politieke oorgang van 1994 ooit vergeet. So venynig is die hervormingsgesindes deur weerstandiges toegetakel dat ‘n spitsvondige Engelse...

TJEK SE LAASTE HOP

TJEK SE LAASTE HOP

Wuif totsiens vir die tjek. Die gerespekteerde betaalmiddel sedert die 9de eeu al loop nou die pad van ander gister-goed wat nie teen moderne plaasvervangers die pas kon volhou nie. Soos die betroubare telegram, die Kerskaart en die minnebrief met langhand op papier...

NOMMER ASSEBLIEF: VAN 40’S TOT 2020

In 1941 toe ek in die hartjie van die Tweede Wêreldoorlog in Babanango gebore is, was die plaaslyn 'n wonderbaarlike manier van kommunikasie. 'n Telefoonsentrale by die poskantoor het die oproepe bestuur. Jou oproepkode was konfigurasies van vier luie: drie langes en...

Ouer Blogs

Deel dit: