Oos, Wes – Reismoles!

In die humoristiese boek het Hennie van Deventer die soet en suur van 25 jaar se eie reise en versamelde reisstories uit allerlei bronne opgeteken. Dit alles laat die leser besef: reis is beslis nie vir sissies nie!

Deel dit: