Mayafudi


Nou op Amazon, Kobo,
Kalahari, Leserskring,
ens:  
Spore in die bos –
Swerftog van ‘n olifant

Die storie van Mayafudi, my “maaifoedie”-olifant”, is nou oral. Daardie bloubloedbul trap sy groot spore o.a. op Kindle en Kobo se e-pub-leser. Laai hom enige plek af – hy’s baie bekostigbaar in al die e-boek-formate.

Om die uitgewer Marinda Ehlers aan te haal: “Niemand het meer ‘n verskoning om nie julle boeke te koop nie. Praat julle vriende aan!” Oor “Spore” skryf Marinda: “Lieflike storie oor – ‘n olifantbul vol dinge.”

Deel dit: