Flaters en Kraters

Die titels van Hennie van Deventer, oud-redakteur van Volksblad, se boeke Scoops en skandes en Flaters en kraters sê presies waaroor dit gaan – glipse wat alte maklik inglip by die maak van ’n koerant.

Deel dit: