Vanoggend kom Weg hier aan saam met die oggendkoerant. Nie sleg afgegaan saam met die eerste koppie koffie nie. Wat wel sleg is, nou smag ek nog meer na “verre hawens”.  En waar’s die skepe? 

Deel dit: